Report the ad
Mrs Sutherland - Brakpan
Wednesday, 24 June 2015
Item details
City:
Brakpan, Gauteng
Salary:
R 6,000
Item description
Ek is dringend op soek na n werk, Ek het ondervinding van Admin, voorheen vir ADT Security(Junie2004-Des 2005) gewerk(data, filling, stock, bookings, account) En oor voorheen by C O P S Security gewerk was beheer oor die, Technical Department(Mei 2011-Maart 2013.(Data, fiiling, stock, bookings, accounts), Het ook voorheen by Wizard Chemicals gewerk, Casier\Admin Mei 2011 tot 2013.